1) As jy niks het om te doen nie is jy? a) verveeld b) glinsterende 2) Jy sal dit gebruik in die Wiskundeklas. a) danstegnieke b) sakrekenaar 3) Iemand wat goed uitvind is 'n ? a) uitvinder b) beroemdste 4) Jy sal baie lag as jy daardie boek lees. a) grappieboek b) wêreldsatlas 5) Die bom het _____ en baie skade gemaak. a) hoofstad b) ontplof 6) Die man het is slim en het baie .... a) gereedskap b) kennis 7) Pretoria is die _____ van Gauteng. a) hoofstad b) grappieboek 8) Ek is _____ vir die vakansie. a) opgewonde b) bewondering 9) Jy gebruik dit om die spelling van woorde te op te soek. a) woordeboek b) grappieboek 10) Die man in die fabriek gebruik? a) gereedskap b) danstegnieke

Verstaan jy die nuwe woorde?

Leaderboard

Visual style

Options

Switch template

Continue editing: ?