Doekies om te draai - om te jok, om die bobbejaan agter die bult te haal. - om bekommerd te wees oor iets wat nog nie eens gebeur het nie., Balke saag - Om baie hard te snork, Om ook 'n eiertjie te lê. - Om iets by die gesprek te las., Iemand van die hand wys - om iemand te wyer, iemand oor jou graf loop - Om koue rilling te kry, om muisneste te hê - om deurmekaar en verlief te wees, met pens en pootjies - met alles/heeltemal, dit reën katte en honde - Dit reën baie hard/swaar, Sit nie om/langs dieselfde vuur nie. - Om nie saam met iemand te stem nie, Nie op jou bek geval nie - Nie bang om jou opinie te deel nie., Daar sal dadels van kom - Niks sal daarvan kom nie, Die hare laat waai - Om rof te baklei, Die koeël is deur die kerk - Die skade is gedoen, die saak is klaar, Die kar voor die perde inspan - Om iets verkeerdom te doen, Water uit 'n klip tap - om iets wat onmoontlik is reg te kry,

Pas die Idiome bymekaar

Leaderboard

Visual style

Options

Switch template

Continue editing: ?