Wie is die 3 HOOFKARAKTERS. - 1. Abbegail (Abby) Mynhardt / Henri Van Leeempitte / Jasper Barkhuizen, Wat is die Hoërskool se naam waarin die 3 hoofkarakters is? - Magaliesberg Hoërskool, Die leerders is in groepe verdeel en moet elkeen 'n stalletjie op Saterdag 31 Oktober hê. Wat is die tema vir die lentedag feesvieringee? - Halloween tema., Hoekom is Abby, Henri en Jasper in dieselfde groep geplaas vir die Lentedag feesvieringe by die skool? - Hulle bly in dieselfde Sekuriteitskompleks. , Wat is die naam van die sekuriteitskompleks waarin die 3 hoofkarakters woon? - Magaliesberg Eco Village, In watter dorp speel die verhaal af? - Hartebeespoort., Wat is Jasper se stokperdjie / belangstelling? - Rekenaarspeletjies., Watse buitemuurse aktiwiteit neem Gabby aan deel? - Atletiek. , Waarin stel Henri belang? - Kuns en Drama., In watter Graad iis Abby / Henri en Jasper? - Graad 11. , Hoekom was die Leerders in Hoofstuk 1 vroeg by die huis? - Hulle het die laaste twee periodes (LO) gebunk om aan die groeptaak te werk. ,
0%
Tuimeltrein Hersiening - Kwartaal 1.
Share
Share
Share
by
Eugenipiek
Gr 11
Edit Content
Print
Embed
More
Assignments
Leaderboard
Flash cards
is an open-ended template. It does not generate scores for a leaderboard.
Log in required
Visual style
Fonts
Subscription required
Options
Switch template
Show all
More formats will appear as you play the activity.
Open results
Copy link
QR code
Delete
Continue editing:
?