Groep 1: Ek bly by die huis, want dit reën buite., Sy wil graag dans, maar sy is te skaam., Ons gaan strand toe en ons neem 'n piekniekmandjie saam., Wil jy tee drink of verkies jy koffie?, Die kinders hardloop rond, maar hulle maak geen geraas nie., Hy werk baie hard en hy verdien goeie punte daarvoor., Group 2: Ek is siek; dus bly ek vandag by die huis., Hy het hard gestudeer; daarom het hy goed gevaar in die toets., Ons het klaar geëet; dan gaan ons nou fliek toe., Die son het al ondergegaan; dus is dit baie donker buite., Sy was baie moeg; daarom het sy vroeg gaan slaap., Die kinders het hulle huiswerk gedoen; dan mag hulle nou buite speel., Group 3: Ek bly by die huis omdat dit buite reën., Sy studeer hard sodat sy goeie punte kan behaal., Hy het gesê dat hy môre die werk sal voltooi., Ons het 'n sambreel geneem omdat ons nie nat wil word nie., Hulle oefen elke dag sodat hulle die wedstryd kan wen., Die onderwyser het verduidelik dat die toets môre sal plaasvind.,

Leaderboard

Visual style

Options

Switch template

Continue editing: ?