1) Hy het gister die boek teruggebring. a) Bywoord van tyd. b) Bywoord van wyse c) Bywoord van plek 2) Die hond slaap daar buite. a) Bywoord van tyd. b) Bywoord van wyse c) Bywoord van plek 3) Vandag sal ek na die winkel gaan. a) Bywoord van tyd. b) Bywoord van wyse c) Bywoord van plek 4) Die kinders speel hier in die tuin. a) Bywoord van tyd. b) Bywoord van wyse c) Bywoord van plek 5) Sy sing mooi in die koor. a) Bywoord van tyd. b) Bywoord van wyse c) Bywoord van plek 6) Ek sal binnekort klaar wees. a) Bywoord van tyd. b) Bywoord van wyse c) Bywoord van plek 7) Hy hardloop vinnig in die wedloop. a) Bywoord van tyd. b) Bywoord van wyse c) Bywoord van plek 8) Hy het laasnaweek na sy ma gegaan. a) Bywoord van tyd. b) Bywoord van wyse c) Bywoord van plek 9) Die boek is daar op die rak. a) Bywoord van tyd. b) Bywoord van wyse c) Bywoord van plek 10) Hy werk hard om sy drome te bereik. a) Bywoord van tyd. b) Bywoord van wyse c) Bywoord van plek 11) Ons gaan nerens heen nie. a) Bywoord van tyd. b) Bywoord van wyse c) Bywoord van plek 12) Sy praat baie in die klas. a) Bywoord van tyd. b) Bywoord van wyse c) Bywoord van plek

Leaderboard

Visual style

Options

Switch template

Continue editing: ?