1) Skryf in die infinitief: Dit is suikersoet. a) Dit behoort suikersoet wees. b) Dit behoort suikersoet te wees. c) Dit is te suikersoet 2) Skryf in die infinitief: Die prys kan net die sak 'n bietjie skud. a) Die prys behoort die sak 'n bietjie te skud. b) Die prys behoort die sak 'n te skud. c) Die prys behoort die sak te skud. d) Die prys skud die sak 'n bietjie. 3) Skryf in die verlede tyd. Die musikant speel vir die prinses mooi musiek. a) Die musikant speel vir die prinses mooi musiek. b) Die musikant het vir die prinses mooi musiek gespeel. c) Die musikant het vir die prinses mooi musiek speel. d) Die musikant het vir die prinses mooi musiek tespeel. 4) Skryf in die verlede tyd. Sy raak verlief op hom. a) Sy geraak verlief op hom. b) Sy raak verlief op hom. c) Sy het op hom verlief geraak. d) Sy het op hom te verlief geraak.

Leaderboard

Visual style

Options

Switch template

Continue editing: ?