1) Wat het met sussie gebeur? a) Sy het ontsnap b) Sy het seergekry. c) Sy is siek 2) Waar hoort sussie? a) buite b) In haar hok c) in die tuin 3) Hulle soek vir Sussie onder die rusbank a) waar b) onwaar 4) Is Ouma bang vir Sussie? a) Ja b) Nee 5) Watter woord rym met "roer" in strofe 4? a) doer b) vervoer c) uitloer 6) Hoeveel strofes is daar in die gedig? a) 8 b) 4 c) 6 7) Hoe lank gaan Ouma op die tafel staan? a) Tot vanmiddag b) Vir twee ure c) Vir 'n dag d) Totdat Sussie weer in haar hok is 8) Wie is nog doodbang vir Sussie? a) Hamster b) Ma c) Pa d) honde 9) Sussie was agter die gordyn. a) waar b) onwaar 10) Watter dier is Sussie? a) 'n Hamster b) 'n Slang c) 'n Hond d) 'n Voël

Leaderboard

Visual style

Options

Switch template

Continue editing: ?