1) Gister het ek 'n lekker boek gelees. a) Verlede Tyd b) Toekomende Tyd 2) Môre sal ek my vriende besoek. a) Verlede Tyd b) Toekomende Tyd 3) Verlede week het sy 'n pragtige skildery gemaak. a) Verlede Tyd b) Toekomende Tyd 4) Oormôre gaan sy die toets skryf. a) Verlede Tyd b) Toekomende Tyd 5) Vroeër het ek my huiswerk klaar gemaak. a) Verlede Tyd b) Toekomende Tyd 6) 'n Rukkie gelede het hulle na die park gegaan. a) Verlede Tyd b) Toekomende Tyd 7) Volgende week sal ons na die museum toe gaan. a) Verlede Tyd b) Toekomende Tyd 8) Binnekort gaan hy sy nuwe fiets ry. a) Verlede Tyd b) Toekomende Tyd 9) Gisteraand het ons 'n fliek by die huis gekyk. a) Verlede Tyd b) Toekomende Tyd 10) Later sal ek die skottelgoed was. a) Verlede Tyd b) Toekomende Tyd

Classifica

Stile di visualizzazione

Opzioni

Cambia modello

Ripristinare il titolo salvato automaticamente: ?